die Zwarte Weduwee werftoekennings / the Zwarte Weduwee (black widow) web site awards ... e-pos afrikaans@altavista.com
die Zwarte Weduwee werftoekennings |
Huh? Wat? Grafika Kriteria Webwenners Doen aansoek
2000-02-15 se Nuus:
2000-04-20 se Nuus:
2000-06-12 se Nuus: |
Huh? Wat? Dankie dat jy ons besoek het! Besoek gerus die werwe wat die toekenning gewen het. Die Zwarte Weduwee werftoekenning word toegeken aan Afrikaanse literêre webwerwe en webwerwe wat deur Suid-Afrikaners (veral in die buiteland) geskryf is. Thanks for visiting us! Go and visit the sites that won the award. The Zwarte Weduwee (black widow) web site award is awarded to Afrikaans literary web sites and web sites by South Africans and expats. Grafika Die Zwarte Weduwee grafika is 'n GIF-prentjie van net onder die 2 kb groot, en is nie uitspattig, kru of flikkerend nie. Dit komplimenteer en komplementeer enige webwerf. Daar rus egter geen verpligting op werfeienaars om die grafika op hul werwe te toon nie. Die standaard-HTML vir die grafika is: <!-- Zwarte Weduwee werftoekenning begin --> <a href="http://www.oocities.org/weduwee/"> <img src="weduwee.gif" width="108" height="75" alt="Zwarte Weduwee werftoekenning" border="0"></a> <!-- einde Zwarte Weduwee werftoekenning --> The Zwarte Weduwee graphic is a GIF-picture of just under 2 kb, and is not flashy, flimsy or flickering. It is a compliment as well as complement to any web site. There is no obligation to webmasters to add the graphic to their sites. Kriteria 1. Die werf moet óf in Afrikaans wees, óf deur deur 'n Suid-Afrikaner (veral in die buiteland) ontwerp wees. 2. Die werf moet literêre werk bevat, soos stories, kortverhale of gedigte. 3. Die werf moet werk in my webblaaier (Opera 5.02, ECMA ja, Java nee). 1. Die site must be either in Afrikaans or designed by a South African or expat. 2. The site must contain literary work, such as stories, short stories or poems. 3. The site must work in my browser (Opera 5.02, ECMA yes, Java no). Webwenners Die volgende mense het reeds die toekenning ontvang. Nie almal van hulle het die Zwarte Weduwee grafika op hul werf vertoon nie (dié met die rooi kol het wel, sover ek weet), maar hulle is almal 'n besoek werd. The following people already won the award. Not all of them displayed the Zwarte Weduwee graphic on their pages (those with the red dot did, as far as I know), but they are all worth a visit. [ nul ] Vetseun (literêre harwar) http://www.afrikaner.co.za/tronk10/center_default.htm tronk10@hotmail.com Baie dankie vir die toekenning, ek hoop om in die toekoms te werk aan die harwar stuk. Ek sit die prentjie op. Ek link na die [weduwee] site. Die Skoenboks (gedigte en verhale) http://www.oocities.org/SoHo/lofts/2868/ abe@intekom.co.za Woordspel (woordomgang) http://home.mweb.co.za/bo/boerkrag/woord/ boerkrag@mweb.co.za Hennie se webwerf (tonne gedigte) [weg!] http://www.gcs.co.za/hennie/ hennie@gcs.co.za Rosa Smit (digter bio) http://www.afrikaner.co.za/rosasmit/ lenad-marketing@mweb.co.za Woorde wat wys (gedigte) http://www.oocities.org/SoHo/Nook/2688/ Onder die skadu van 'n palmboom (kortkortverhale) http://www.oocities.org/louis_palm/ http://members.freemail.absa.co.za/louis.palm/ (spieël) alpalm@mweb.co.za Tiger se alles en nog wat (gedigte) http://www.afrikaner.co.za/caltronix/fia/index.htm ctx@isdnet.co.za Thomas Minnaar se miershoop (gedigte) http://expage.com/page/diepoumpiesmaker Deon Meyer (boekeoorsig) http://www.uhambo.co.za/ deon@uhambo.co.za [ tien ] Coinquay se webpraesens (gedigte) http://www.oocities.org/EnchantedForest/Dell/6414/gedigt.html leuce@oocities.com Lettie Viljoen (sketse en gedigte) http://www.agape.co.za/ingrid/index.htm nelia@medprax.co.za, stamb@mtb.und.ac.za, joubertj@mtb.und.ac.za Ferdi se webblad (gedigte) http://www.icon.co.za/~ferdinand/ ferdinand@icon.co.za Cybersakkie (essays) http://home.global.co.za/~edeheus/index.htm edeheus@global.co.za Voices (onderhoude) http://personal.clt.bellsouth.net/clt/t/a/tarabyl/afrik.htm (nuwe adres) http://www.perigee.net/~webbyld/byl/afrik.htm (ou adres) byl@perigee.net Hardekoolvuurstories (verhale) http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage.html iPitjie se Potjie (gedigte) http://mjvn.co.za/peterbi/potjie.htm ipitjie@safrica.com En ek sê sommer baie dankie. Geniet millenniejim sommer ook verder. Sketse in Afrikaans (sketse) http://web.one.net.au/~wynro/afrikaans.htm alwyn1@one.net.au Pieter Breed (gedigte) http://members.tripod.com/~warbred/page2.html warbred@usa.net ASK (stories en gedigte) http://www.sun.ac.za/afrndl/ask/ afrsu@maties.sun.ac.za [ twintig ] Blokkiesraaisels deur Anina Roux (blokkiesraaisels) http://server35.hypermart.net/crosswordpuzzles/index.htm aninar@mweb.co.za Skrywersindaba (stories en gedigte) http://home.global.co.za/~gfjh7up/ etal@global.co.za Die Wit Hand (spookstories) http://home.intekom.com/withand/ garies@intekom.co.za Francois Bloemhof (info oor skrywer) http://www.afrikaner.co.za/bloemhof/ piercedspirit@iname.com Die prentjie is geplaas, so mag ek nou vet links kry? I Gedigte van Joan Visagie (gedigte) http://www.expage.com/page/joangedigte Sommer net gedigte (gedigte) http://www.oocities.org/Paris/Bistro/5337/ Briefbomme (gedigte en stories) http://www.cube.co.za/~roelof/poems.html roelof@mindless.com Tuis by Lionel Murcott (gedigte) http://www.pix.za/barefoot.press/lionelm/lionelm.htm barefoot.press@pixie.co.za Spreuke van CJ Langenhoven (spreuke) http://www.angelfire.com/az/langenhoven/ beyers@eng.rau.ac.za Heksie (stories en gedigte) http://www.oocities.org/SiliconValley/Horizon/8993/ heksie@usa.net [ dertig ] Phil du Plessis (gedig) http://www.uct.ac.za/projects/poetry/phil.htm hornpete@BEATTIE.UCT.AC.ZA Philip de Vos (gedigte) http://www.uct.ac.za/projects/poetry/devos.htm gogga@iafrica.com Thanks. I'm am retired now and have no access to UCT Poetry Web any more, so for the moment at least. UCT Poetry Web is dormant. Anne-Maries Bloemlesing (gedigte) http://www.xs4all.nl/~ace/Literaria/ ace@xs4all.nl De Zuid-Afrikaanse poësie (geskiedenis oorsig) http://www.kvhv.student.kuleuven.ac.be/onsleven/jg108/nr02/blz18.html http://www.kvhv.student.kuleuven.ac.be/onsleven/jg108/nr04/blz08.html http://www.kvhv.student.kuleuven.ac.be/onsleven/jg108/nr05/blz10.html kvhv@www.kvhv.student.kuleuven.ac.be, gjp.palmaerts@let.vu.nl Andries Krause (gedigte) http://www.joshua.co.za/andries/index.htm joshua-project@icon.co.za Voedsel vir die siel (gedigte laer af) http://www.epistello.co.za/voedsel.html admin@epistello.co.za Ek het gaan kyk na die webwerf ... Nogtans het jy 'n briljante idee met jou "saait". Gedigte in Afrikaans (gedigte) http://euler.slu.edu/Dept/Faculty/speegled/afrikaans.html speegled@slu.edu My gedigte (gedigte) [weg!] http://www.web.netactive.co.za/~nbz/mypoems.htm nbz@netactive.co.za Overberg Stories (stories en gedigte) [weg?] http://www.rsaonline.co.za/Overberg/Stories/archives/ webmaster@rsaonline.co.za Florries gedigte (poging tot gedigblad) http://www.florries.co.za/poetry/ info@florries.co.za [ veertig ] Gedigte uit Newcastle (gedigte) http://www.solomonsys.com/gedigte/ L.Fick@solomonsys.com Literator (letterkunde tydskrif) http://www.puk.ac.za/literator/ afnjven@puknet.puk.ac.za Kubergriffel (digkuns, bekgevegte, nuus, dit-en-dat) http://www.tamboer.co.za/kubergriffel/ kubergriffel@tamboer.co.za SA Direct Gedigte (gedigte) http://www.skybusiness.com/sadirect/gedigte.htm jaco@jvas.org Deklos (gedigte) http://home.wanadoo.nl/deklos/p0003/sn-tweegedigte.htm snortje@deklos.cjb.net Dit voel vir my dikwels of niemand Afrikaans my gedigte lees nie - dus jy weet nie hoe ek dit waardeer nie. Oor die verwysing sal ek die redakteurs van deklos nader, en wie weet, dalk neem hulle dit tenminste in hul links-bladsy op. CVO Skool Pretoria (gedigteblad) http://www.cvopta.co.za/gedigte.htm http://home.pix.za/bb/bb49/gedigte.htm (ou adres) jacovt@webmail.co.za, cvopta@mweb.co.za Saphira (gedigte) http://www.husse.co.za/gedigte/inleiding.htm webmeester@husse.co.za Afrikaanse gedigte, Houmpeitsj (gedigte) http://www-jfd.its.uct.ac.za/Gedigte/frame_gedigte.htm Vlakvark se werf (gedigte) http://www.cyberhost.co.za/~vlakvark/gedigte.htm vlakvark@cyberhost.co.za Pieter Cilliers se digblad (diguitgewerypoging) http://gpc.www2.50megs.com/ pietercilliers@yahoo.com [ vyftig ] e-Digbundel (gedigte) http://digbundel.8k.com/index.htm redakteur@digbundel.8k.com, jako@digbundel.8k.com Onse Angeltjie (stories en litgoed) http://www.upe.ac.za/afned/angel.htm afahjv@upe.ac.za Woordreis (verhale) http://www.oocities.org/woordreis/reisgidse.html woordreis@yahoo.co.uk Hoor-Hier (gedigte, verhale en gesels) http://www.pro.co.za/hoorhier/ susan.alexander@pro.co.za Baie dankie dat jy my klein, nederige ou werfie nie verbygegaan het nie. Ek voel geëerd. Sterkte en geniet jouself - moet jouself nou net nie toespin in te veel dingetjies nie. ... Uit 'n sonnige Namibië (is dit "buitelands" genoeg?). Uithoeke (webtydskrif, artikels) http://members.tripod.com/~vds/uithoeke/ vds@msn.com Roesemoes (lirieke) http://home.dencity.com/roesemoes/cds.htm nuwe adres hwproz@iafrica.com Brixton Moord en Roof orkes (lirieke) http://home.mweb.co.za/bm/bmro/lirieke.htm bmro@mweb.co.za Hallo Spinnekop. Het jou icon kort vantevore op Vetseun se website gesien en gaan kyk. Het ook 'n icon op ons liriekeblad gesit... Hoop dis OK. Laat weet maar. Thanks anyway. Laat weet ook 'n bietjie meer oor wie die geheime spinnekop is wat Afrikaans uit UK wil bevorder. Net vir interessantheid. [[[ nee wat dankie, kom ek bly in cognito vir nog 'n paar weke -- red. ]]] Amanda Strydom (lirieke) http://home.mweb.co.za/am/amanstry/lyrics.htm ferdi@jns.co.za Die Afrikaanse Musiekdatabasis (poging tot liriekewerf) [weg!] http://www.ofm.co.za/Musiek/lied-l.asp webmaster@ofm.co.za [ sestig ] Lekker ou Saamsingwerf (lirieke) http://www.fortunecity.com/millennium/marble/1182/ dugeot@iafrica.com Baie, baie dankie vir jou toekenning vir my Saamsing-werf. Omdat die Saamsing-werf egter net 'n deel is van my heelwat groter werf, het ek toe jou skakel op my eintlike, eintlike "home page" aangebring (http://www.oocities.org/mieliestronk/)-- met die kwalifikasie dat die toekenning deur die Saamsing-werf verower is. Hoop dis goed so. Zak van Niekerk (lirieke) http://www.musicians.co.za/zak/Lirieke.htm william@blackrose.co.za 10 000 Folk Songs, Afrikaans (lirieke) http://www.ingeb.org/catza.html frank@dccnet.com Die Inkpot (werfjoernaal, sketse) [weg?] http://www.inkpot.co.za/ alan@posbus.co.za Ek hou van jou webwerf. Ek het onlangs 'n werf begin waar besoekers stories skryf oor foto's wat ek publiseer en gewonner of jy my werf sal oorweeg. Storiewerf (verhale, poësie, resensies) http://www.storiewerf.co.za/ greyling@intekom.co.za PRAAG (poësie) http://www.praag.co.za/poesie.htm inlig@praag.org Daniel Hugo (gedigte) http://www.pdfprojects.com/DH/Danielhugo.html info@pdfprojects.com Inspirasie vir vandag (gedigte, verhale en leesstukkies) [weg!] http://www.k7.namib.com/inspirasie.html channel7@k7.namib.com Aitsa! Dankie vir die toekenning. Lekker om Afrikaans op die Internet te wees en te lees! Julle spinnekop pronk op ons webtuiste. Berg en Toerklub (sketse) http://www.sun.ac.za/btk/Argief/sketse.html btk@renet.sun.ac.za Wat kyk jy? (zef literatuur) http://www.watkykjy.co.za/ doppiesblaas@watkykjy.co.za [ sewentig ] Rympies vir die ouer (kleuterrympies) http://kidsforever.co.za/Resources/VirDieOuer.html sales@kidsforever.co.za Digrym (gedigte en rympies) [weg!] http://www.eboeke.com/digrym.htm dherman@iafrica.com Rosi Adendorff (gedigte en gedagtes) http://members.nbci.com/_XMCM/thejourney/Words,%20words,%20words.htm Rosi@intekom.co.za Tupperware - FB (kortverhaal) http://www.afrikaner.co.za/bloemhof/tupperware.html piercedspirit@iname.com Die prentjie is geplaas, so mag ek nou vet links kry? II SA Rock Digest (lirieke en popnuus) http://www.sarockdigest.com/ Litnet (skryfkuns, poësie en debat) http://www.mweb.co.za/Litnet/default.asp redlitnet@mweb.co.za Husse (gedigte) http://www.husse.co.za/tuis.htm webmeester@husse.co.za Balkie (kinderstrokie) http://www.oocities.org/martiepreller/balkie.htm martie@fast.co.za Okay ... COOL. Dol hier by my gewees - sien nou eers! Te dom om die spinnekoppie op te sit, maar sal my seun vra. Beste en groetnis! Gister, Vandag en Môre (kortkortverhale) http://www.oocities.org/Athens/Styx/6864/gvm/index.html piercedspirit@iname.com Die prentjie is geplaas, so mag ek nou vet links kry? III Boekehuis, Naspers (foto's van heersende letterkundiges) [weg!] http://news24.co.za/beeld/webcam/ cmyburgh@beeld.com [ tagtig ] Stef Bos (lirieke) http://www.stefbos.nl/nummers/overzicht.php3 michiel@stefbos.nl Afrikaans Vandag (gedigte, artikels) http://www.afrikaans.com/avandag.html stigting@afrikaans.com Huldeblyk aan Bles (gedig) http://www.oocities.org/charlesmalherbe/index.html mrcharles@iafrica.com Battery 9 (lirieke) http://www.battery9.co.za/b9lyrics.htm webmaster@battery9.co.za Liedere/Hymns (lirieke) http://www.reformed.org.za/antipasbap/downloads.htm reformed@reformed.org.za Somewhere Face (gedigte) http://www.afrimusik.com/somewhere/face classix@intekom.co.za Afrikaanse Grappies (grappies) http://www.oocities.org/Vienna/Studio/1192/index.html griesel@futurenet.co.za Henry's web (gedigte) http://www.oocities.org/SunsetStrip/1712/afr1.html hft@wcomp.gov.za Digiscan LMGA (grappies) http://www.adept.co.za/~digiscan/lmga.html digiscan@adept.co.za Grapjas daagliks (grappies) http://www.pixwebsites.com/grapjas/hoofblad.htm grapjas@mweb.co.za [ neëntig ] e-Wapad (e-zine) http://www.puk.ac.za/wapad/voorblad.htm 10843760@puknet.puk.ac.za Roekeloos (e-zine) http://www.roekeloos.co.za/ info@roekeloos.co.za ASK (stories, gedigte) http://www.sun.ac.za/afrndl/ask/index.html Gedagtegang (gedigte) http://gedagtegang.homestead.com/ landij@iafrica.com Spindleworks (gedigte verder ondertoe) http://www.spindleworks.com/poetry/plist.htm contact@SpindleWorks.com Poetry International Rotterdam (gedigte, ook Afrikaans) http://www.kw.nl/~poetry/site2.0/zoeken.php Gipsie (kortkortverhale, lirieke en gedigte) http://www.gipsie.co.za/ webmaster@gipsie.co.za Dankie vir die toekenning!! Ek het die logo op www.gipsie.co.za gesit. Baie nice versameling sites wat jy op Spinnekop lys! Nou maar toe, hou so aan! Psalter (gedigte) http://home.global.co.za/~peterbi/psalter.htm peterbi@global.co.za My Webtrommel (stories en gedigte) http://members.freemail.absa.co.za/isabelk/ (nuwe adres) http://users.iafrica.com/i/is/isabelk/ (ou adres) webtrommel@webmail.co.za Dankie vir werftoekening :) op my webwerfie Webtrommel... ek het onlangs oorgeskuif na 'n gratis internet waar die [zwarte weduwee] dan ook pryk. Danie se tuiswerf (grappies) http://www.fortunecity.com/skyscraper/byte/639/grappe.htm danief@datavia.co.za [ honderd ] Lag jou daisie los! (grappies) http://www.expage.com/page/grappies stefan609@yahoo.com Bekrakenswaardig! (grappies) http://www.expage.com/page/grappies2 blompot2@hotmail.com Zomola's Humorplein (nederlandse grappies) http://www.humorplein.nl/ info@interplein.nl Surfing Slang (za sleng woordelys) http://www.supertubes.co.za/bot_bar/surfrikan/slang_intro.html info@wavescape.co.za RSA Slang (za sleng woordelys) http://www.rsa-overseas.com/features/slang.htm gary@rsa-overseas.com Cursing in Afrikaans (artikel oor za sleng) http://www.santesson.com/eafrcurs.htm sante@bart.nl Die Bybel (godsgeskrifte) http://www.bybel.co.za/ webmaster@bybel.co.za [[ Editorial disclaimer: only the Bible is listed because we don't know of any other religious scriptures (or portions) in Afrikaans available on the internet. We stand ready to be corrected. Send us e-mail. ]] Vanity Square (gedigte) [weg!] http://www.webwonder.co.za/vanitysquare/gedigte.html Gemorspos (enkele grappies, anekdote) http://www.afrikaner.co.za/cybersakkie/ gemorspos@yahoo.com eSoek Grappies (grappies) http://www.esoek.co.za/digitaal/humor.asp (nuwe adres?) http://www.esoek.co.za/artikels/showfaq.asp?fldAuto=28&archive_param=true (ou adres) kontak@esoek.co.za; info@esoek.co.za [ honderd en tien ] Lees gou 'n sermoen (preke) http://www.angelfire.com/biz/uzulu/pargief.htm Ons Boek (e-saamskryfroman) http://www.egafrikaans.co.za/boek.htm d@nie.co.za Fotoverhaal (fotoverhaal) http://www.fotoverhaal.co.za/ dieman@fotoverhaal.co.za Die Herout Woordspel (.exe woordspeletjies) [weg!] http://www.dieherout.co.za/basis.html advanced@netactive.co.za Tia se kuierplekkie (gedigte) http://www.oocities.org/dolfyn_2001/ Bastiaan Vinke se Poëzie skakellys (skakels) http://poezie.startkabel.nl http://poezie.pagetostart.nl/ (ou adres) b.vinke1@chello.nl Boekwurm (resensies e.d.m.) http://www.boekwurm.co.za/ redakteur@boekwurm.co.za Dr Zuiddam in Tasmanië (grappies en boeke) http://www.tas.quik.com.au/bzuiddam/index3.htm Dominee dot co dot za (preke) http://www.dominee.co.za/preke.htm dominee@dominee.co.za Lekker weermagstories (prosa) http://members.tripod.com/samagte/stories/stories.html samagte@crosswinds.net [ honderd en twintig ] Stellenbosch Authors (skakel aangevra) (outeur biografieë) http://hbreuer.users4.50megs.com/ hbreuer@mweb.co.za You have such a good list of links that I am inserting your [zwarte wedu] in our website. 2 Catharina (lirieke) http://users.iafrica.com/a/am/ambrose/index_files/Lirieke.htm Valiant Swart (lirieke) http://www.valiant.co.za/albums/ valiant@new.co.za Liedboek (lirieke) http://www.liedboek.co.za/keurbundel.htm liedboek@luxverbi-bm.co.za Die Op en Wakker Klub (grappies) http://www.users.lantic.net/friedap/photo.htm friedap@lantic.net Koeksuster (gedigte, grappies en sosiale kommentaar) http://www.koeksuster.com/ wetenskapklub@yahoo.com Ugie se letterkunde (e-boeke, digkuns, rubrieke) http://ugie.yoll.net/ dherman@iafrica.com Argumente wat christene verleë maak (vertaling van essay) http://home.pix.za/p8/p86/indeks2.htm p86@pixie.co.za Evan Booysens se blokkiesraaiseloplosser (soekskrip) http://grandhost.za.net/woordeboek/ 'n Student se gedigte (gedigte) http://homepages.petech.ac.za/~s9925947/gedigte.htm [ honderd en dertig ] 20 000 Volkslieder (lirieke) http://ingeb.org/catza.html frank@dccnet.com Naaldwerk dot org (e-boeke, eendag in Afrikaans?) http://www.naaldwerk.org/e-Boeke.htm philip@naaldwerk.org Woordjolyt (e-tydskrif, poësie) http://etydskrif.co.za/ http://members.freemail.absa.co.za/petronell/ (ou adres) petronell@freemail.absa.co.za Die Krüger's se Humor (humor) http://members.freemail.absa.co.za/johannes.kruger/humor.html johannes.kruger@freemail.absa.co.za Verwoerd Internetmuseum (gedig) http://www.kenwebza.com/verwoerd/v00b_gedig.htm kenweb@kenweb.co.za Interkerk (publiseer self stories en gedigte) http://www.interkerk.com/stories.htm cjpvdh@bigfoot.com Van passie tot depressie (gedigte) http://www.oocities.org/poetryza/index2.html Deon.Viljoen@implats.co.za Hanneke se Verjaardag-versie (gedigte) http://fire.adept.co.za/~hanneke/Verjaardagversie.htm hpmhugo@cs.com Oorweeg jy om te verhuis na Australië (expat-werf) http://www.4afrikaans.com (nuwe adres) francois_bierman@gdaymate.com.au Lucas se Musiek (lirieke) http://home.planet.nl/%7Ematth056/musiek.htm [ honderd en veertig ] Grafsteensangers (lirieke) http://www.grafsteensangers.co.za/Liedjies.htm bestuurder@grafsteensangers.co.za Christelike traktaatjies (strookprente) http://www.chick.com/catalog/ TractLookUp.asp?Language=Afrikaans God-Forum (e-boeke) http://www.god-forum.co.za/ dherman@iafrica.com Linden Gereformeerde Kerk (preke) http://www.linden.org.za/Preke_search.htm Webwerf vir opreggeteelde Afrikaans (lirieke, gedigte, prosa) http://www.musiek.co.za/ ambrose@musiek.co.za Aardvark "resensies" (literatuurartikels) http://www.aardvark.be/resensies/ inlig@aardvark.be Grey College School Songs (sportliedjies) http://www.gc.co.za/songs.htm post@gc.co.za Verbondskoerier (e-tydskrif) http://home.global.co.za/~koerier/ koerier@global.co.za Sielsketse (gedigte) http://www.parys.za.net/bensehome/sielsketse.htm benico@parysinfo.co.za, benico@parysinfo.co.za Gedig van Rosa Smit (gedig) http://www.julianmuller.co.za/vissies.lit.htm tuis@mweb.co.za [ honderd en vyftig ] Christa Steyn (lirieke) http://www.janniedutoit.co.za/christalied.html janniedutoit@icon.co.za Stywe Lyne (grappies) http://www.stywelyne.co.za/grap.htm webmaster@stywelyne.co.za Wenke wat werk (wenke en grappies) http://www.lnn.co.za/WenkeTong.htm Admin@lnn.co.za Klopdisselboom (e-tydskriffie) http://members.freemail.absa.co.za/jovanzyl/ jovanzyl@freemail.absa.co.za Zandes Burger (gedigte en essays) http://www.oocities.org/zandes/index.html zandes@yebo.co.za Boer in Vreemde Beton (gedigte en essays) http://www.oocities.org/Paris/Bistro/5750/index.html johann.carstens@sbs.siemens.com Doen aansoek Jy kan ook aansoek doen vir die Zwarte Weduwee webtoekenning! Kyk mooi na ons kriteria, en as jy dink jou werf kwalifiseer, stuur vir ons 'n e-pos by afrikaans@altavista.com met "Weduwee" in die onderwerpreël. Onthou om jou naam en jou webwerfadres in te sluit. You too can apply for the Zwarte Weduwee web site award! Take a good look at our criteria, and if you think your web site qualifies, send us an e-mail with "Widow" in the subject line. Don't forget to mention your name and the web site address. |
(c) die werfmeester, 2001, afrikaans@altavista.com
http://www.oocities.org/weduwee/
ontwerp: 2001-01-07
herontwerp: 2001-07-18
bygewerk: 2001-09-26